“ More. Ek wou net dankie gese het , dankie vir gister aand, dankie vir jou mooite, dankie vir die chocolate , dankie vir die trane afdroog, jy is increadibly goed in wat jy doen, en ons wardeer dit so baie , ek wardeer dit vreeslik baie. Ek wou maar net dankie se, dankie dat jy alles bymekaar gehou het toe ons torre afgeval het, ek wardeer dit vreeslik baie.”